KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie het gewaarsku beplande onderhoud tussen 20 en 22 Desember gaan watertoevoeronderbrekings veroorsaak.
Lees ook: Watertoevoeronderbreking in Kaapstad vanaf 28 Julie – 1 Augustus
Die onderbrekings sal in die volgende gebiede voorkom: Knole Park, Schaapkraal, Strandfontein, Strandfontein Pavilion, deel van Lotus River, Phumlani, Eagle Park, Pelican Park, Peacock Close, Pelican Heights, University Estate, deel van Woodstock, Groote Schuur-hospitaal en die Deep South.
Bron: City of Cape Town
Lees ook: Watertoevoeronderbreking in Kaapstad vanaf 28 Julie – 1 Augustus





