Standard Bank ontken ‘inbraak’ op stelsel

Lees ook :

Standard Bank ontken inbraak op stelsel
Standard Bank ontken inbraak op stelsel fotokrediet: Canva

Lees ook: Verwag meer rande in jou sak met brandstofprys wat daal

Standard Bank het gesê daar was “geen inbraak op hulle stelsel nie” na verskeie gebruikers gekla het daar is bedrog op hulle rekeninge gepleeg of geld weg.

Verskeie mense het op X gekla dat hulle geld weg is, maar dat hulle nie Standard Bank in die hande kan kry nie.

Die bank het gesê dit het lank geneem om te antwoord weens die baie maandeinde-transaksies. Standard Bank het ook gesê mense kan die toep of internet gebruik om bedrog aan te meld of hulle kaarte te stop.

Bronne: IOL, BusinessTech, The Citizen, X

Lees ook: Verwag meer rande in jou sak met brandstofprys wat daal

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief