Steinhoff word gelikwideer

Lees ook :

Lees ook: Markus Jooste moet R20 miljoen opdok

Steinhoff International word op 13 Oktober gelikwideer en sal effektief nie meer bestaan nie.

Die maatskappy sal van die Johannesburgse en Frankfurtse effektebeurse se lyste verwyder word.

Die maatskappy het skuld van omtrent R208 miljoen en moes gelikwideer word. Ekonomiese beheer is aan sy krediteure gegee in ruil vir drie jaar wat hulle nie skuld hoef te betaal nie.

Bronne: IOL, Daily Investor, News24

Lees ook: Markus Jooste moet R20 miljoen opdok

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief