Kyk: ‘Dieselfde voertuig by drie huisrowe opgemerk’
Dieselfde voertuig is op die toneel van drie verskillende ihuisrowe opgemerk. 'n Bejaarde is tydens een van die insidente aangerand. .
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,319 op Tuesday 10 October 2023.
Dieselfde voertuig is op die toneel van drie verskillende ihuisrowe opgemerk. 'n Bejaarde is tydens een van die insidente aangerand. .
LEES OOK: ActionSA beplan kriminele klagte teen Stad Kaapstad oor rou riool ‘n Suid-Afrikaanse TikTokker wat aan sy volgelinge bekend is as Dr. Matthew…
Die dodetal in die konflik staan op meer as 1 200 en sal na verwagting aanhou styg.
Frischke het 14 Februarie verdwyn na hy op Hangberg gaan stap het. Hy is steeds nie gevind nie..
Die maatskappy sal van die Johannesburgse en Frankfurtse effektebeurse se lyste verwyder word.
Die vrou se liggaam was op die grond met oop wonde aan haar voorkop en bloeding om die neus en ore.
'n Seun is glo Saterdagmiddag in 'n poging om sy ma te help tydens 'n huisroof op 'n plaas doodgeskiet.
Die DA se waarnemings toon dat slegs drie van die 12 filters by die ou Riverton-watersuiweringsaanleg werk.