Brekende Nuus
Afrikaans

Ster van Buck Rogers, Gil Gerard (82) oorlede

Ster van Buck Rogers, Gil Gerard (82) oorlede

fotokrediet: X
Ster van Buck Rogers, Gil Gerard (82) oorlede fotokrediet: X

VSA. – Die ster van Buck Rogers, Gil Gerard, is in die ouderdom van 82 oorlede.

Lees ook: Ghislaine Maxwell wil hê hof moet vonnis omkeer

Gerard is Dinsdag aan ‘n aggressiewe, skaars vorm van kanker oorlede.

Sy vrou, Janet Gerard, het ‘n boodskap wat hy vir aanhangers gelos het ná sy dood op Facebook geplaas wat lees: “My reis het my geneem van Arkansas na New York na Los Angeles en uiteindelik na my huis in Noord-Georgia met my wonderlike vrou van 18 jaar, Janet. Dit was ‘n wonderlike reis, maar dit is nou op ‘n einde”.

Bronne: The Independent, CNN, USA Today

Lees ook: Ghislaine Maxwell wil hê hof moet vonnis omkeer