Lees ook: Weerwaarskuwings vir verskeie provinsies uitgereik
Die SAWS het ‘n waarskuwing uitgereik dat ‘n intensiewe koue front/sikloon erge stormvloede aan Suid-Afrika se kuslyn gaan veroorsaak. Erge storms word vir tussen Alexanderbaai en Gqeberha voorspel.
‘n Stormvloed kom voor wanneer die seewater tot bo die grenspeil tydens stormagtige weer styg.
Mense word gewaarsku om die weer dop te hou en van die paaie en strande af te bly.
Bronne: IOL, The Citizen, Saws
Lees ook: Weerwaarskuwings vir verskeie provinsies uitgereik





