Nuusflits Uitgawe 1,591 — Monday 8 July 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,591 op Monday 8 July 2024.
Peugeot integreer ChatGPT in hulle motors
PERSVERKLARING: Peugeot het begin om ChatGPT – kunsmatige intelligensie – in hulle motors te integreer. Having been one of the first car manufacturers to…
Goeie nuus vir sjokoladeliefhebbers in SA
Suid-Afrikaners met ‘n soettand het die afgelope jaar ‘n aansienlike styging in die prys van sjokolade opgemerk. Verligting kan dalk om die draai wees,…
Kontant, 20 vuurwapens en dwelms in Goodwood gekonfiskeer
WES-KAAP. – Blitspatrollielede het Sondagaand tydens ‘n roetine-stop-en-deursoek sukses teen bendegeweld behaal toe hulle op ‘n vuurwapen en geld in ‘n bakkie afgekom het.…
Geliefde kankervegter sterf
Foto: Karin en Willem Stevenson GAUTENG. – Delarize Stevenson van Springs sal vir altyd 16 wees. Die geliefde jong “warrior” soos haar familie haar…
KYK: Bus rol, minibus ry agter in ambulans vas op toneel
NOORD-KAAP. – ‘n Bus het vanoggend omstreeks 04:30 op die N1 tussen Richmond en Hanover gerol. ‘n Minibus het boonop agter in ‘n ambulans…
Drie ekstra vakansiedae op 2025-skoolkalender
Lees ook: Weerwaarskuwings vir verskeie provinsies uitgereik Die skoolkalender vir 2025 sal drie ekstra vakansiedae danksy “spesiale skoolvakansie” hê. Volgens die departement van basiese…
Hyundai se nuwe i20 nou in SA
Hyundai se nuwe i20 is nou in Suid-Afrika met ‘n verfrissende, stylvolle ontwerp. PERSVERKLARING: Lees alles wat jy van dié motor moet weet hier:…
Jaar na Titan-ramp word nog ‘n ekspedisie beplan
Foto: WFLA News Channel 8 VSA. – Dit is reeds ‘n jaar sedert die Titan-ramp op 18 Junie 2023 waarin vyf persone gesterf het.…
Donald Trump weer in die kollig oor Jeffrey Epstein
Lees ook: Jeffrey Epstein-hofdokumente moet vrygestel word FLORIDA, VSA. – Dokumente wat verlede week van die saak teen Jeffrey Epstein vrygestel is, het weer…