Stormweer rig R400 m. skade in Nelson Mandelabaai aan

Lees ook :

R400 miljoen skade in Nelson Mandelabaai na erge weer
R400 miljoen skade in Nelson Mandelabaai na erge weer fotokrediet: Canva

Lees ook: Vlak 8-weerwaarskuwing vir Wes-Kaap uitgereik

NELSON MANDELABAAI. – Die week se onstuimige weer het R400 m. skade in Nelson Mandelabaai veroorsaak.

Die LUR vir vervoer, Bradley Murray, het gesê die stad is erg beskadig. Volgens hom was daar nie lewensverlies nie, maar daar was probleme met voertuie wat gestrand is na seewater die N2 oorspoel het.

Bronne: eNCA, News365

Lees ook: Vlak 8-weerwaarskuwing vir Wes-Kaap uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief