Vlak 8-weerwaarskuwing vir Wes-Kaap uitgereik

Lees ook :

Vlak 8-weerwaarskuwing uitgereik vir Wes-Kaap
Vlak 8-weerwaarskuwing uitgereik vir Wes-Kaap fotokrediet: Canva

Lees ook: Weerwaarskuwings vir verskeie provinsies uitgereik

’n Vlak 8-weerwaarskuwing is vir die Wes-Kaap uitgereik. Erge reën en wind word voorspel en grondverskuiwings kan voorkom. Dit is moontlik dat paaie sal oorstroom en onbegaanbaar sal wees.

Die Kaapstadse burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het gesê daar is reeds meer as 70 buurte wat oorvloed is.

Altesaam 82 skole in die provinsie is beskadig. Die rampbestuurspanne is paraat om bystand te lewer.

Bronne: IOL, Saws, eNCA

Lees ook: Weerwaarskuwings vir verskeie provinsies uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief