Strate van Homelite word deur inwoner reggemaak

Lees ook :

KIMBERLEY – Victor Tau, ’n inwoner van Homelite, het die inisiatief geneem om self grond aan te koop en werkers te huur om die strate te herstel.

Barracudastraat in Homelite word deur Tau se gehuurde werkers op 2 Maart 2020 herstel.

Op Kimberley Infrastructure se Facebook-blad het Tau foto’s opgesit van waar die werkers besig is om die strate te herstel. “Sonder enige hulp van die raadslede of die munisipaliteit het ek uit my eie sak grond aangekoop en werkers gehuur,” sê Tau.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief