Stuur in jou foto’s vir die #MaskerMania-veldtog

Lees ook :

FiND iT is op soek na die vrolikste en kreatiefste maskers wat jy of iemand wat jy ken gekoop of gemaak het sedert die inperking op 28 Maart vanjaar begin het.

Stuur ’n e-pos na caria@find-it.co.za met jou naam, waar jy woom, en ’n foto van jy met jou masker.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief