LEES OOK: Items tydens Madeleine McCann-ondersoek in Portugese reservoir gevind
Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, het ’n kennisgewing in die Staatskoerant gepubliseer wat stipuleer dat die Wet op Diplomatieke Immuniteit en Voorregte aan alle internasionale amptenare by Brics-verwante geleenthede in Suid-Afrika toegestaan sal word.
Klik hier om die volledige artikel te lees
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: