Suid-Afrika kry ‘ekstra’ vakansiedag in Junie

Lees ook :

Suid-Afrika kry ‘ekstra’ publieke vakansiedag in Junie
Suid-Afrika kry ‘ekstra’ publieke vakansiedag in Junie fotokrediet: Canva

Lees ook: Persoon sterf wat by vliegtuigenjin inval

Suid-Afrikaners kry ‘n “ekstra” vakansiedag op 17 Junie, aangesien Jeugdag vanjaar op ‘n Sondag val.

Volgens die openbarevakansiedagwet is die Maandag ‘n vakansiedag wees as die openbare vakansiedag op ‘n Sondag val.

Die volgende vakansiedae is nog oor vir 2024:

17 Junie – Jeugdag

9 Augustus – Nasionale Vrouedag

24 September – Erfenisdag

16 Desember – Versoeningsdag

25 Desember – Kersdag

26 Desember – Welwillendheidsdag

Bronne: BusinessTech, My Broadband, The South African

Lees ook: Persoon sterf wat by vliegtuigenjin inval

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief