Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,552 — Thursday 30 May 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,552 op Thursday 30 May 2024.

Foto's: Reaction Unit South Africa
Afrikaans

KYK: Pensionaris en voertuig gesoek

30 May 2024

KWAZULU-NATAL. – Russell Lexton Cromhout (69) is twee weke gelede op sy kleinhoewe in Esenembe gesien en is sedertdien vermis. ‘n Rusa-helikopter het vanmiddag…

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Pastoor lewenslank vir moord gevonnis

30 May 2024

LIMPOPO. – Ngwako Elvis Selowa-Makhotoka, ‘n sakeman en pastoor van Jesus Christ Grace Ministries, is lewenslank in die Polokwane-hooggeregshof vir moord gevonnis. Mashudu Malabi-Dzhangi,…