Suid-Koreaanse president kan pos kwyt wees oor krygswetbevel

Lees ook :

Suid-Koreaanse president kan pos kwyt wees oor krygswetbevel
Suid-Koreaanse president kan pos kwyt wees oor krygswetbevel fotokrediet: Canva

Lees ook: Trump se prokureurs vra regter moet saak oor swyggeld laat vaar

SUID-KOREA. – Die Suid-Koreaanse president, Yoon Suk Yeol, kan uit sy pos verwyder word na hy Dinsdagaand ’n krygswetbevel vir ses uur ingestel het.

Die nasionale vergadering het sy bevel uitgestem en die bevel moes voor dagbreek Woensdag gelig word.

Saterdagaand sal gestem word om te besluit of Yoon en sy verdedigingsminister, Kim Yong Hyun, in ‘n staat van beskuldiging gestel gaan word. Yoon het Kim reeds met ’n nuwe minister vervang.

Die Suid-Koreaanse polisie ondersoek Yoon ook vir oproer wat deur sy krygswetbevel veroorsaak is.

Bronne: Euronews, BBC, CNN

Lees ook: Trump se prokureurs vra regter moet saak oor swyggeld laat vaar

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief