Powerball uitslae vir 2 December 2025
Boerpotte: Powerball: R62 miljoen PowerBallPLUS: R11 miljoen Uitslae: PowerBall: 16, 21, 33, 39, 46 PowerBall: 12 PowerBall Plus: 11, 27, 29, 36, 48 PowerBall:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,103 op Tuesday 2 December 2025.
Boerpotte: Powerball: R62 miljoen PowerBallPLUS: R11 miljoen Uitslae: PowerBall: 16, 21, 33, 39, 46 PowerBall: 12 PowerBall Plus: 11, 27, 29, 36, 48 PowerBall:…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van KwaZulu-Natal uitgereik. Lees ook: Brasiliaanse tiener sterf toe hy…
ASIЁ. – Meer as 1 100 mense is in Asië dood ná verskeie storms en oorstromings en grondstortings, deur twee siklone veroorsaak. Lees ook:…
Verskeie meteorietstortings en ‘n supermaan is in Desember te wagte. Lees ook: Amptelike brandstofprys vir Desember bekend Die superman word vir 4 en 5…
Die departement van minerale hulpbronne en energie het die amptelike brandstofprys vir Desember bekend gemaak. Lees ook: Vredesamesprekings in Rusland gaan vandag voort Die…
BRAZIL. – ‘n Brasiliaanse tiener (19) is dood nadat hy Sondag oor ‘n muur by ‘n dieretuin geklim het om by ‘n leeuwyfie uit…
RUSLAND. – President Donald Trump se spesiale verteenwoordiger vir vredesendings, Steve Witkoff, vergader vandag met die Russiese president, Wladimir Poetin, in Moskou vir samesprekings…
PERU. – 12 mense is gister dood en sowat 50 mense is vermis nadat twee passasiersbote by ‘n rivierhawe in die gebied van Peru…
VSA. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het sy G20-presidentskap begin deur Suid-Afrika af te haal van die G20-webtuiste en net ‘n foto van…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms vir dele van Gauteng en Limpopo vir vandag uitgereik. Daar is ‘n moontlikheid van…