Supertifoon tref Filippyne, duisende ontruim

Lees ook :

Super tifoon tref Filippyne, duisende ontruim fotokrediet: X

FILIPPYNE. – ‘n Supertifoon, deur plaaslike owerhede as moontlik “katastrofies” beskryf, het die Filippyne vandag getref. Duisende mense is ontruim.

Lees ook: Vyf mense dood, insluitend kinders, nadat Israel Libanon aanval

Die super tifoon Ragasa, met ‘n windsnelheid van 230 km/h, het die Cagayan-provinsie vandag getref. Dit gaan moontlik wes na Suid-China beweeg.

Owerhede het gewaarsku oor oorstromings, grondverskuiwings en skade aan huise en infrastruktuur.

Bronne: BBC, CNN, South Morning China Post

Lees ook: Vyf mense dood, insluitend kinders, nadat Israel Libanon aanval

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief