Brekende Nuus
Afrikaans

Swemmers gemaan om die naweek binne veilige sones in Kaapstad te bly

Strandgangers word aangemoedig om in veilige sones in Kaapstad te bly hierdie naweek

fotokrediet: Canva
Strandgangers word aangemoedig om in veilige sones in Kaapstad te bly hierdie naweek fotokrediet: Canva

KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se Gemeenskapsdienste en Gesondheidsdirektoraat het strandgangers aangemoedig om hierdie naweek in die veilige sones by strande en in swembaddens te bly.

Lees ook: Stad Kaapstad dienste gereed vir langnaweek

Die Stad herinner die publiek aan die vier goue reëls om verdrinking te voorkom:

Swem net tussen die lewensredders se rooi en geel vlae op die strand, moenie onder die invloed van alkohol swem nie, wees bewus van die gety en hou ten alle tye jou kinders dop.

Bron: City of Cape Town

Lees ook: Stad Kaapstad dienste gereed vir langnaweek