Lees ook: Takealot verkoop Superbalist
Takealot het sy afleweringsfooie en die minimum bedrag waarvoor kliënte vir gratis aflewering kwalifiseer, vermeerder. Bestellings moet nou minstens R650 wees om vir gratis aflewering te kwalifiseer.
Die standaard afleweringsfooi is nou R95 as jy jou bestelling op dieselfde dag wil laat aflewer. Om ‘n pakkie die volgende dag afgelewer te kry, kos ook R90, maar R75 as jy items vir die minimum van R650 bestel het.
Takealot het groot verliese as gevolg van Superbalist gely, maar het die aanlyn winkel onlangs verkoop. Daar is sprake dat 28% van die werknemers by Superbalist afgedank gaan word.
Bronne: BusinessTech, My Broadband, Takealot
Lees ook: Takealot verkoop Superbalist





