Lees ook: KYK: Vliegtuig vlieg deur swaar turbulensie om data oor orkaan te kry
Verskeie toeriste is by Disney World in Florida vasgekeer ná die pretpark en lughawens gesluit het weens die bedreiging van orkaan Milton. Net ‘n handvol orkane kon dit “regkry” om die park in sy 50 jaar van bestaan te laat sluit.
Die kategorie 5-orkaan sal Florida na verwagting vanaand tref. Mense is gewaarsku om te ontruim indien moontlik. Twee ander parke het ook gesluit en mense sukkel om vlugte huis toe te kry ná lughawens gesluit en vlugte gekanselleer is.
Bronne: Sky News, NBS News, The Independent
Lees ook: KYK: Vliegtuig vlieg deur swaar turbulensie om data oor orkaan te kry





