Brekende Nuus
Afrikaans

Tesla-voertuig raak aan die brand, vier mense dood

Tesla-voertuig raak aan die brand, vier mense dood

fotokrediet: Canva
Tesla-voertuig raak aan die brand, vier mense dood fotokrediet: Canva

Lees ook: Vier tienersoldate van Israel dood in Hezbollah-aanval

FRANKRYK. – Vier mense is dood na ’n Tesla- elektriese voertuig Saterdag aan die brand geraak het. Die rede vir die brand is onbekend.

Die bestuurder en drie passasiers wat by ’n restaurant naby Melle gewerk het, was reeds dood toe reddingswerkers op die toneel aangekom het.

Volgens die voorlopige ondersoek het die voertuig teen ’n hoë snelheid in verskeie padtekens vasgery.

Bronne: Algoa FM, Times Now, The Sun

Lees ook: Vier tienersoldate van Israel dood in Hezbollah-aanval