Nuusflits Uitgawe 1,689 — Monday 14 October 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,689 op Monday 14 October 2024.
KYK: Nóg ‘n Kontrak-sanger stel enkelsnit vry
Lisie Basson, liedjieskrywer en sangeres, wat aan Die Kontrak Seisoen 2, deelgeneem het, het Vrydag haar nuwe enkelsnit Klaar Geweet, vrygestel. Fanie Nel van…
Baba en nog drie sterf, motoriste tot waaksaamheid gemaan
MPUMALANGA. – Vier persone het Maandagoggend net na middernag op die N4-tolpad naby Middelburg gesterf. Die departement van gemeenskapsveiligheid, sekuriteit en skakeling, maan padgebruikers…
Man met vuurwapens in hegtenis geneem naby Trump-saamtrek
Lees ook: Tesla-voertuig raak aan die brand, vier mense dood KALIFORNIЁ. – ‘n Man is Saterdag naby Donald Trump se saamtrek in Coachella in…
Vermiste seuns gesoek, een dood en een beseer aangetref
MPUMALANGA. – Twee seuns, onderskeidelik 16 en 12 jaar oud, het Saterdag saam met hulle honde op ‘n stap- of jagtog vermis geraak. Kol.…
ANC gaan betoog ten gunste van naamsverandering van Sandton-rylaan
Lees ook: Vier verdagtes in hof na Motherwell-skietery Die ANC gaan vanmiddag in Johannesburg betoog ten gunste van die hernoeming van Sandton-rylaan na Leila…
Tesla-voertuig raak aan die brand, vier mense dood
Lees ook: Vier tienersoldate van Israel dood in Hezbollah-aanval FRANKRYK. – Vier mense is dood na ’n Tesla- elektriese voertuig Saterdag aan die brand…
Onsekerheid oor brandstofprys vir November
Lees ook: Vier verdagtes in hof na Motherwell-skietery Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike styging in die prys van…
Verdagtes maak ongeluk met kapingslagoffer in kattebak
OOS-KAAP. – Twee beweerde kapingsverdagtes is Saterdagaand na ‘n hoëspoedjaagtog met die polisie gearresteer nadat hulle ‘n ongeluk gemaak het en ‘n kapingslagoffer in…
Reën en donderstorms vir sekere dele van die land voorspel
Lees ook: Hittegolf gaan aanhou tot Maandag Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku oor reën en donderstorms in sekere dele van die land. Die Noord-Kaap,…