Brekende Nuus
Afrikaans

Thabo Bester en medebeskuldigdes weer in die hof

Thabo Bester en medebeskuldigdes weer in die hof

fotokrediet: Skermgreep
Thabo Bester en medebeskuldigdes weer in die hof fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Thabo Bester beweer ‘politieke magte’ was betrokke by sy ontsnapping

BLOEMFONTEIN. – Thabo Bester en sy medebeskuldigdes sal vandag in die Vrystaatse Hooggeregshof verskyn vir ‘n voorverhoor en ‘n opdatering oor Bester se prokureurs.

Bester se prokureurs het weer van die saak onttrek en hy is beveel om ‘n nuwe verteenwoordiger aan te stel.

Dr. Nandipha Magudumana en nog sewe verdagtes, insluitend haar pa, sal ook vandag in die hof voorkom. Hulle word aangekla dat hulle Bester uit die Manguang-gevangenis help ontsnap het.

Bronne: eNCA, EWN, The Citizen

Lees ook: Thabo Bester beweer ‘politieke magte’ was betrokke by sy ontsnapping