Thabo Bester-saak tot Julie uitgestel

Lees ook :

Thabo Bester-saak tot Julie uitgestel fotokrediet: Skermgreep X

Die saak teen Thabo Bester en sy medebeskuldigdes is tot Julie uitgestel. Die saak sou Dinsdag begin het, maar is uitgestel oor veral twee regskwessies wat nog opgelos moet word.

Lees ook: Thabo Bester eise deur regter afgekeur

Nandipha Magudumana, Bester se medebeskuldigde en voormalige minnares, het ’n aansoek by die hoogste hof van appèl geloods om haar inhegtenisneming onwettig te laat verklaar.

Bester se versoek vir ’n skootrekenaar, klere en sekere kos moet nog deur die NVG oorweeg word.

Die saak is tot 21 Julie uitgestel.

Bronne: IOL, OFM, Jacaranda FM

Lees ook: Thabo Bester eise deur regter afgekeur

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief