Lotto uitslae vir 12 Februarie 2025
Boerpotte: Lotto: R10 miljoen Lotto Plus 1: R3 miljoen Lotto Plus 2: R2 miljoen Uitslae: Lotto: 48, 41, 09, 23, 42, 03. Bonus: 39 Lotto Plus 1: 40, 42, 07, 16,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,810 op Wednesday 12 February 2025.
Boerpotte: Lotto: R10 miljoen Lotto Plus 1: R3 miljoen Lotto Plus 2: R2 miljoen Uitslae: Lotto: 48, 41, 09, 23, 42, 03. Bonus: 39 Lotto Plus 1: 40, 42, 07, 16,…
Die saak teen die twee verdagtes in die uitbrand van 51 Putco-busse is tot môre uitgestel. Lees ook: Nog verdagtes in hegtenis geneem vir…
OOS-KAAP. – ‘n Meisie (9) is glo op 3 Februarie onderweg van haar skool in Buffalo Flats op pad huis toe ontvoer. Sy is…
SASSA se goue kaarte word tans landswyd met die swart Posbankkaarte vervang. Die goue kaart sal vanaf 28 Februarie 2025 nie meer in werking…
Elon Musk se maatskappy, SpaceX, wat verantwoordelik is vir Starlink, het onttrek van ‘n formele openbare konsultasie oor die lisensiëringsplan vir satellietdienste in Suid-Afrika.…
NASA het gister aangekondig dit gaan die Boeing Starliner-ruimtevaarders, Butch Wilmore en Suni Williams, moontlik vroeër terugbring Aarde toe. Lees ook: NASA vertraag terugkeer…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing oor uiterste warm en ongemaklike temperature vir vandag in die Wes-Kaap en Noord-Kaap en dele van die Oos-Kaap…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Sushi is one of the most popular Japanese dishes worldwide. It is…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Imagine, if you will, stepping into the polished, candy-apple-red shoes of Willy…
WES-KAAP. – Yanga Wayithi (35), wat uit Pollsmoor-gevangenis ontsnap het, is veilig terug agter tralies. Wayithi dien ‘n ses maande vonnis vir diefstal en…