Tiener in hegtenis vir dronkbestuur

Lees ook :

Tiener in hegtenis vir beweerde dronkbestuur
Tiener in hegtenis vir beweerde dronkbestuur fotokrediet: Canva

Lees ook: Cholera-medisyne raak op te midde van uitbrake

PEORIA, VSA. – ’n Tiener (19) is in hegtenis geneem op verskeie aanklagtes, insluitend dronkbestuur en roekelose bestuur, na hy glo gister ’n voertuigongeluk in Peoria veroorsaak het. Amerika het streng wette wat die gebruik van alkohol vir bestuurders onder 21 verbied.

Die tiener het glo die ongeluk, waarby nege voertuie betrokke was, by ’n kruising veroorsaak.

Vyf voertuie is van die toneel weggesleep en die tiener en nog twee persone is na ‘n hospitaal geneem vir behandeling.

Die polisie ondersoek nog die saak.

Bronne: 25newsnow, WMBD Peoria, CIProud

Lees ook: Cholera-medisyne raak op te midde van uitbrake

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief