Brekende Nuus
Afrikaans

Tiger herroep Purity Essentials-babapoeier

Tiger herroep nou al die Purity Essential babapoeier voorraad van winkels regoor die land.

Tiger herroep Purity Essentials babapoeier oor asbes vrese
Tiger herroep Purity Essentials babapoeier oor asbes vrese fotokrediet: Business Insider

Tiger Brands het ‘n verklaring uitgereik om te sê hulle herroep die Purity Essential-babapoeier.

Dit nadat spore van asbes in die poeier gevind is.

Tiger herroep nou al die Purity Essential-babapoeier voorraad van winkels regoor die land.

Tiger sê die herroeping is slegs ‘n voorsorgmaatreël, maar die vlakke van asbes wat gevind is voldoen nie aan die veiligheidstandaarde van die Nasionale Verbruikerskommissie nie.

Bronne: Business Insider, EWN

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel. 

Lees ook: Kinders gooi water op afleweringsman