TikTok noem bewerings oor verkoop van toep aan Elon Musk ‘pure fiksie’

Lees ook :

TikTok noem bewerings oor verkoop van toep aan Elon Musk ‘pure fiksie’ fotokrediet: X

Lees ook: TikTok kan steeds in VSA verban word

TikTok het bewerings dat China dit oorweeg om sy besigheid in die VSA deur Elon Musk te laat koop “pure fiksie” genoem.

’n Verslag in Bloomberg het beweer Chinese owerhede het dit oorweeg om TikTok aan Elon Musk te verkoop as die toep in Amerika verban gaan word.

TikTok het verskeie kere gesê dit sal nie die toep se Amerikaanse besigheid verkoop nie.

Die TikTok-toep kan op 19 Januarie in Amerika verbied word, tensy sy Amerikaanse besigheid verkoop word.

Bronne: BBC, Variety, The Star

Lees ook: TikTok kan steeds in VSA verban word

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief