Lees ook: Brandstofprys – pyn vir volgende week voorspel
TikTok het 614 406 video’s wat deur Suid-Afrikaanse gebruikers gemaak is van die toep af verwyder. 98.7% van die video’s is afgehaal voor dit as problematies aangemeld is en 88.4% is verwyder omdat dit glo nie aan TikTok se vereistes voldoen het nie.
143 998 TikTok-rekeninge is verwyder omdat die gebruikers die reëls oortree het.
Volgens TikTok is die rede vir die verwydering van video’s om veiligheid en integriteit te prioritiseer.
Bronne: SA People, HTXT, Briefly

