TikTok vir nog 75 dae veilig in VSA

Lees ook :

TikTok vir nog 75 dae veilig in VSA fotokrediet; Canva

VSA. – Donald Trump het die sperdatum om die TikTok-toep in die VSA te verban, Vrydag met nog 75 dae verleng. Die toep sal nou op 19 Junie 2025 in die VSA verbied word tensy China dit aan ’n Amerikaanse persoon of besigheid verkoop.

Lees ook: TikTok se dae dalk binnekort in VSA getel

Dit volg na Trump se tarief-aankondiging ’n ooreenkoms om die toep se Amerikaanse werksaamhede te oorhandig, omvergegooi het. Volgens CNN was ’n ooreenkoms aan die gang om beheer van die toep se werksaamhede aan Amerikaanse eienaarskap oor te gee toe Trump sy nuwe handelstariewe aangekondig het.

CNN het berig BytaDance-verteenwoordigers het aan die Withuis gesê hulle onttrek van die ooreenkoms tot samesprekings oor die tariewe gehou kan word.

Bronne: USA Today, CBS News, CNN

Lees ook: TikTok se dae dalk binnekort in VSA getel

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected].

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief