Lees ook: KYK: Sementvragmotor ploeg deur verskeie motorvoertuie
KAAPSTAD. – ’n Toerbus het Saterdag in twee voertuie en die muur van ’n kompleks in Kloofnekweg vasgery. Volgens ’n Facebook-plasing deur wyksraadslid Francine Higham het die remme van die bus gefaal, wat tot die ongeluk gelei het.
Geen beserings is aangemeld nie.
Bronne: Facebook
Lees ook: Werker van Standard Bank dood na val by Rosebank-kantoor





