Toeris glo deur vyf mans in Parys verkrag

Lees ook :

Toeris glo verkrag deur vyf mans in Parys
Toeris glo verkrag deur vyf mans in Parys fotokrediet: Canva

Lees ook: Rus aangekla oor ‘komplot’ tydens Olimpiese Spele

PARYS, FRANKRYK. – ‘n Australiese toeris (25) is glo Saterdagaand deur vyf mans in Parys verkrag.

Die Franse owerhede is besig om die voorval te ondersoek terwyl daar kommer is oor mense se veiligheid voor die Olimpiese Spele môre begin.

‘n Mediaspan van Australië is aangeval in ‘n poging om hulle te beroof op dieselfde aand as wat die vrou verkrag is.

Sowat 35 000 polisiebeamptes sal daagliks vir die Olimpiese Spele ontplooi word en 45 000 sal vir die openingseremonie teenwoordig wees.

Vir veiligheidsoperasies is ‘n verdere 10 000 soldate in Parys ontplooi.

Bronne: The Independent, Sky News, BBC

Lees ook: Rus aangekla oor ‘komplot’ tydens Olimpiese Spele

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief