Toyota bied nou koeëlbestande pakket vir Hilux-bakkies aan

Lees ook :

Toyota bied nou koeëlbestande pakket vir Hilux-bakkies aan
Toyota bied nou koeëlbestande pakket vir Hilux-bakkies aan fotokrediet: Canva

Lees ook: Petrolprys styg moontlik in April

Toyota het onlangs aangekondig hulle bied nou ‘n koeëlbestande pakket vir Hilux-bakkies in Suid-Afrika aan. Hulle werk saam met SVI Engineering om die Hilux-enkelkajuitvoertuie veiliger te maak.

Die nuwe pakket sal die bakkies beskerm teen verskeie vuurwapens insluitend R1’s, R5’we en AK47’s.

Dit volg namate kapings op die paaie vermeerder. Hilux-bakkies is ‘n gewilde teiken vir kapers.

Bronne: BusinessTech, My Broadband, TimesLIVE

Lees ook: Petrolprys styg moontlik in April

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief