Nuusflits Uitgawe 1,486 — Monday 25 March 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,486 op Monday 25 March 2024.
Pretoria-sanger doen ernstige brandwonde op
Sy vriende het die sanger uit die vuur gehelp en in die swembad gegooi.
Virginia se munisipale gebou brand na onluste
Sommige van die Samwu-lede het nie vandag hulle Maart-salarisse ontvang nie, terwyl ander verminderde betaling ontvang het.
Waarom jy nie jou voorskrifmedikasie moet uitdeel nie
Wanneer jy jou medikasie deel, verminder jy die kanse dat die persoon self na ’n dokter gaan.
Checkers raak kreatief tydens KKNK
In die advertensie gebruik Checkers woordspeling “Van Coke tot Appel, afgelewer in 60 minute”.
Weerdiens voorspel moontlike reën
Môre kan reën oor die sentrale binneland asook die noorde van Limpopo en Mpumalanga verwag word.
Walmer-polisie slaan op vermeende huisrowers toe
Walmer-polisie het Saterdag nadat twee beweerde huisrowe gepleeg is ses verdagtes in hegtenis geneem en vermoedelik gesteelde eiendom teruggekry.
Vrou wat glo bejaardes bedwelm en beroof vasgetrek
'n Vrou wat na bewering bejaardes bedwelm en beroof het, is deur bejaardes geïdentifiseer, waarna sy in hegtenis geneem is.
SA moet bande herbou met VSA tydens hersiening van verhouding
Die administrasie moet dan sê of Suid-Afrika deel was van aktiwiteite wat die VSA se nasionale sekuriteit beïnvloed het.