Brekende Nuus
Afrikaans

Trevor Noah vra hulp vir Oekraïne, maar ‘ignoreer’ vloede in KZN

Maar dit blyk asof Trevor Noah besluit het om nie te praat oor sy tuisland of die probleme daarin nie.

Trevor Noah vra hulp vir Oekraïne, maar igroneer vloede in KZN
Trevor Noah vra hulp vir Oekraïne, maar igroneer vloede in KZN foto: MSN

Trevor Noah word wéér gekritiseer na hy hulp gevra het vir Oekraïne, maar probleme in Suid-Afrika “ignoreer”, soos die vloede in KwaZulu-Natal.

Charlize Theron het onlangs gesê dat sy hulp gaan bied aan die slagoffers van die vloede, en het ander ook gevra om hulp aan te bied om die slagoffers te help.

Maar dit blyk asof Trevor Noah besluit het om nie te praat oor sy tuisland of die huidige probleme nie.

Bronne: MSN, The World News

Volg FiND iT hier.

Lees ook: Trevor Noah gekritiseer omdat hy Will Smith vertroos het