Tropiese storm nader Mosambiek

Lees ook :

Tropiese storm naby aan Mosambiek fotokrediet: Canva

Lees ook: Dodetal in Los Angeles-brande styg steeds

MOSAMBIEK. – Swaar reën en erge winde is voorspel soos die tropiese storm Dikeledi nader aan Mosambiek beweeg.

Dikeledi was eers ’n sikloon wat die Franse eiland Mayotte oor die naweek getref het voor dit tot ’n tropiese storm verswak het. In Madagaskar het dit die dood van drie mense veroorsaak.

Reën, erge winde en gevaarlike deinings is vir Mosambiek voorspel soos Dikeledi nader beweeg. Die tropiese storm sal Mosambiek na verwagting vandag tref.

Bronne: IOL, Jacaranda FM, RFI

Lees ook: Dodetal in Los Angeles-brande styg steeds

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief