Lees ook: Ses verdagtes vir moord op sokkerspeler aangekeer
Kaizer Chiefs het aangekondig hulle gaan nie meer ‘n speler in trui nommer 26 laat speel nie, ter ere van Luke Fleurs.
Fleurs is verlede week na ‘n kaping oorlede.
Hy het nog nie in ‘n amptelike wedstryd vir die klub gespeel nie, maar sy truinommer is ter ere van hom “afgetree”.
Bronne: eNCA, Briefly, SportNow





