Trump deporteer mense na Venezuela

Lees ook :

Trump deporteer mense na Venezuela fotokrediet: Canva

VSA. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het gister twee vliegtuie met mense na Venezuela laat deporteer. Dit is onbekend hoeveel mense gister gedeporteer is en of hulle wettig in Amerika was.

Lees ook: Donald Trump deporteer migrante en stuur hulle na Colombia

Trump het ‘n ooreenkoms met Venezuela se president bereik om die gedeporteerdes in sy land te ontvang.

Deportasies na Indië en Colombië het ook plaasgevind as deel van Trump se belofte om van immigrante in Amerika ontslae te raak.

Bronne: Merco Press, New York Times, South Morning China Post

Lees ook: Donald Trump deporteer migrante en stuur hulle na Colombia

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief