Trump sê bestaande struktuur van Withuis gaan plek maak vir sy danskamer

Lees ook :

Trump sê bestaande struktuur van Withuis gaan plek maak vir sy danskamer fotokrediet: Canva

VSA. – Die Amerikaanse president Donald Trump het gesê die “bestaande struktuur van die oostelike vlerk van die Withuis” gaan afgebreek word vir sy danskamer ( ballroom ).

Lees ook: Veiligheidskameras in Louvre het nie gebied van inbraak gedek nie

Die vernietiging van die struktuur het Maandag begin om die danskamer van $250 miljoente te bou.

Trump het voorheen gesê die konstruksie gaan nie “inmeng met die huidige struktuur nie”. Hy het bewerings dat hulle nie die waarheid gepraat het oor die konstruksie nie, verwerp.

Die Withuis is al vir twee eeue die historiese woning vir Amerikaanse presidente.

Bronne: BBC, NBC News, ABC News

Lees ook: Veiligheidskameras in Louvre het nie gebied van inbraak gedek nie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief