Brekende Nuus
Afrikaans

Trump stel nog tariewe in, kan handelsoorlog begin

Trump stel tariewe in op nog lande, kan handelsoorlog begin

fotokrediet: Canva
Trump stel tariewe in op nog lande, kan handelsoorlog begin fotokrediet: Canva

VSA. – Donald Trump, VSA-president, het gister aangekondig hy gaan tariewe op verskeie lande instel wat belasting vra vir goedere wat van Amerika af ingevoer word.

Lees ook: Donald Trump dreig Brics-lande met 100% tariewe oor VSA-dollar

Trump se plan om tariewe in te stel, kan ’n globale handelsoorlog ontketen met die impak daarvan op die mark.

Hy het gesê ander lande misbruik Amerika en dat hy tariewe gaan instel op lande wat belasting vra vir invoergoedere om Amerika weer ryk te maak.

Lande wat eerste geteiken kan word, sluit Ierland, Viëtnam en Duitsland in.

Bronne: Unilad, Sky News, Global News

Lees ook: Donald Trump dreig Brics-lande met 100% tariewe oor VSA-dollar