Lees ook: Nuwe burgemeester vir Tshwane moet binne 14 dae gekies word
Tshwane gaan na verwagting dié week ’n nuwe burgemeester kry. Dit volg na Cilliers Brink van die DA as burgemeester verwyder is na die meerderheid raadslede ten gunste van ’n wantrouemosie teen hom gestem het.
Dit is nog nie bekend wie almal kandidate vir die pos is nie. Die Tshwane-raad sal na verwagting Woensdag vir die nuwe burgemeester stem.
Bronne: eNCA, Jacaranda FM
Lees ook: Nuwe burgemeester vir Tshwane moet binne 14 dae gekies word





