Nuwe burgemeester vir Tshwane moet binne 14 dae gekies word

Lees ook :

Nuwe burgemeester vir Tshwane moet binne 14 dae gekies word
Nuwe burgemeester vir Tshwane moet binne 14 dae gekies word fotokrediet: Canva

Lees ook: Cilliers Brink verwyder as burgemeester van Tshwane

‘n Nuwe burgemeester vir Tshwane moet binne 14 dae gekies word. Dit volg na die DA se Cilliers Brink as burgemeester na ‘n mosie van wantroue verwyder is.

Die ANC, EFF, ActionSA en nog partye het gestem om Brink uit sy pos te verwyder.

‘n Nuwe burgemeester sal deur binne die volgende 14 dae deur ‘n stemmery gekies word.

Bronne: eNCA, BusinessLIVE, PressReader

Lees ook: Cilliers Brink verwyder as burgemeester van Tshwane

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief