Lees ook: ANC ondersteun ActionSA-kandidaat vir Tshwane-burgemeester
Dr. Nasiphi Moya is aangestel as Tshwane se nuwe burgemeester.
Moya is vandag as die burgemeester gekies na haar kandidaatskap deur ActionSA, die ANC, EFF en nog verskeie partye ondersteun is.
Moya was die waarnemende burgemeester van Tshwane ná Cilliers Brink uit die kussings gelig is.
Bronne: BusinessTech, SowetanLIVE, TimesLIVE
Lees ook: ANC ondersteun ActionSA-kandidaat vir Tshwane-burgemeester





