Tuppwerware bevestig dis koebaai SA

Lees ook :

Tuppwerware bevestig dit sluit die maand in Suid-Afrika
Tuppwerware bevestig dit sluit die maand in Suid-Afrika fotokrediet: Canva

Lees ook: Tupperware bankrot, besigheid word moontlik verkoop

Tupperware Suid-Afrika het in ‘n verklaring bevestig dit sluit die einde van die maand in Suid-Afrika. Vanaf 31 Desember 2024 sal Tupperware nie meer in Suid-Afrika verkoop word nie en vanaf 1 Januarie 2025 sal werknemers wat nie uit vrye wil bedank het nie, afgedank word.

Tupperware het gesê ‘n gebrek aan toerusting vir die vervaardiging van produkte is een van die redes waarom die maatskappy sluit.

Die Tupperware-maatskappy het in September bankrotskap verklaar.

Bronne: Tupperware Facebook

Lees ook: Tupperware bankrot, besigheid word moontlik verkoop

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief