[t4b-ticker]

Tussentydse interdik teen John Hlophe van RDK bekom

Lees ook :

John Hlophe tydelik verban van JSC
John Hlophe tydelik verban van JSC fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: DA doen aansoek by hof om John Hlophe van RDK te laat verwyder

‘n Tussentydse interdik is Vrydag in die Wes-Kaapse hooggeregshof toegestaan wat John Hlophe van die MK-party tydelik verhoed om aan prosesse in die Regterlike Dienskommissie (RDK) deel te neem.

Die DA en Corruption Watch het die hof om die interdik genader.

Hlophe is in Februarie as regter afgedank weens ’n bevinding van wangedrag deur die RDK.

Hy sal weerhou wees van deelname aan die RDK tot ‘n beslissing gemaak is in die aansoek om die besluit van die NV om hom in die RDK aan te stel, te hersien.

Bronne: The Citizen, BusinessLIVE, Jacaranda FM

Lees ook: DA doen aansoek by hof om John Hlophe van RDK te laat verwyder

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief