Twee beskuldigdes in AKA-moordsaak gaan onskuldig pleit

Lees ook :

Twee beskuldigdes in AKA-moordsaak gaan onskuldig pleit
Twee beskuldigdes in AKA-moordsaak gaan onskuldig pleit fotokrediet: Facebook

Lees ook: AKA-saak tot Maandag uitgestel

DURBAN. – Twee van die sewe beskuldigdes in die moord op Kiernan (AKA) Forbes en Tebello (Tibz) Motsoane het gister hulle borgaansoeke begin.

Lindokuhle Mkhwanazi en Siyanda Myeza gaan onskuldig pleit op die moordklagtes. Die borgaansoeke is tot Maandag uitgestel.

Mkhwanazi het gister gesê die polisie gryp na strooihalms om hom aan die saak te verbind. Hy het ook beweer hy is deur die polisie aangerand en gesê om skuld vir die moorde te erken.

Die uitlewerinsproses vir die twee verdagtes in Eswatini is onderweg. Die relevante dokumente is geteken en aan die departement van justisie gestuur.

Bronne: IOL, TImesLIVE, EWN

Lees ook: AKA-saak tot Maandag uitgestel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief