AKA-saak tot Maandag uitgestel

Lees ook :

AKA-saak uitgestel tot Maandag
AKA-saak uitgestel tot Maandag fotokrediet: Facebook

Lees ook: Verdagte in AKA-saak sê staat het swak saak teen hom

DURBAN. – Die saak teen die vyf verdagtes in die moord op Kiernan (AKA) Forbes en Tebello (Tibz) Motsoane is tot Maandag uitgestel.

Die verdagtes was vandag in die hof vir hulle borgaansoeke. Beskuldigde een en drie het vandag aansoek gedoen om borg. Twee, vier en vyf is nog nie reg vir hulle borgaansoeke nie.

Die verhoor sal Maandag voortgaan.

Bronne: Jacaranda FM, Briefly, The Citizen

Lees ook: Verdagte in AKA-saak sê staat het swak saak teen hom

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief