Twee dood na meisieleerling by skool skiet

Lees ook :

Twee dood na meisieleerling by skool skiet fotokrediet: Canva

Lees ook: Seun (11) in hegtenis geneem ‘met lys van teikens’ vir skoolskietery

WISCONSIN, VSA. – ’n Meisieleerling het twee mense gedood en ses beseer in ’n skietery by ’n privaat Christelike skool in Wisconsin.

Die meisie (15) het gister met ‘n geweer losgebrand by die Abundant Life Christian School. Ses mense is beseer en ’n onderwyser en nog ’n leerling is dood.

Die meisie is dood op die toneel gevind na sy glo selfdood gepleeg het. Die motief vir die skietery is onbekend.

Bronne: BBC, The Star, New York Post

Lees ook: Seun (11) in hegtenis geneem ‘met lys van teikens’ vir skoolskietery

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief