Twee mense het Woensdag meer as R39 m. in Lotto-boerpot gewen

Lees ook :

Twee mense het Woensdag meer as R39 miljoen Lotto-boerpot gewen fotokrediet: Canva

Twee mense het Woensdag (18 Junie) R39 488 838 met die Lotto-boerpot gewen. Een van die spelers het die Standard Bank-toep gebruik om aan die Lotto deel te neem.

Lees ook: Lotto uitslae vir 18 Junie 2025

Die ander wenner het ’n kaartjie in Yeoville, Gauteng gekoop.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Lotto uitslae vir 18 Junie 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief