Twee vas vir vermeende moord

Lees ook :

Twee vas vir vermeende moord (Foto: The South African Police Service, Facebook)
Twee vas vir vermeende moord (Foto: The South African Police Service, Facebook)

Die polisie het Saterdag twee verdagtes in hegtenis geneem op aanklag van die moord op ‘n 62-jarige vrou in Nkanti.

Volgens die polisie het die moord glo om 19:30 plaasgevind.

“Die oorledene was in ‘n winkel toe sy deur die 29-jarige verdagte aangerand was. Toe die winkeleienaar probeer keer, het die tweede verdagte (28) die vrou drie keer gesteek. Hulle het die vrou ‘n heks genoem.”

Die oorledene het steekwonde aan haar bolyf opgedoen en het aan die beserings beswyk.

Die verdagtes het na die voorval weggehardloop, maar is in hegtenis geneem.

Hulle verskyn Maandag in die Ngqeleni-landdroshof.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief